Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die toekoms van die eiendomsmark • Die eiendomsektor beleef druk en vraag verander, maar dit lei ook tot onverwagte vernuwings.
Finweek - Afrikaans
“DIE HOË EN STYGENDE VLAK VAN OPENBA-RE SKULD STEL DIE FINANSIËLE SEKTOR BLOOT AAN KREDIET-SOWEL AS MARKRISIKO.”
“ONS VRA NIE HULP OF FINANSIE-RING NIE. ONS SAL SELF INVESTEER.”
“Of dit gekom het deur menslike kontak met’n besmette dier of uit’n laboratoriumongeluk.”
SKEWE KYK
SA beskerming teen kubermisdaad • Die IT-veiligheidspesialis Nclose verskaf pasgemaakte oplossings om maatskappye teen kuberaanvalle te beskerm.
Koop jou eie aandele wanneer kontant volop is • Wanneer wins die hoogte inskiet, wil maatskappye hul eie aandele terugkoop, maar dis nie altyd’n goeie idee nie.
Die Eskom-steenkoolmoeras • Die Seriti-kontrak met die kragvoorsiener werp lig op ander kwessies in die voorraadketting om die ligte te laat bly skyn.
Afstandswerk word ingespan om toerisme te laat herleef • Om op’n afstand te werk tesame met die idee van digitale swerwers is tendense wat deel vorm van wêreldwye herstelplanne vir toerisme. Kaapstad en die Wes-Kaap is ook van plan om hieruit munt te slaan.
Skik eiendomsportefeuljes reg • Grootte, likiditeit en verbetering van die beleggingsargument.
’n ETF vir diegene wat op soek is na SA aandele • Belê in maatskappye buite die 40 grootste JSE-genoteerde maatskappye, volgens markkapitalisasie, oor alle sektore.
Nuwe ETF’n goeie vooruitsig
Belangstelling laat aandele voortstu
Die bul raak moeg
Kwel inflasie sentrale banke nog? • Strukturele verbruikerprysstygings neem dalk af. Gaan monetêre owerhede hul mandate aanpas?
Is Etsy se aandele’n “koop”? • Met skaalbesparings’n belangrike faktor in die aanlyn kleinhandelswêreld, is daar’n paar kleiner maatskappye wat waarde bied.
Die uitspoel van kripto’s is’n gesonde ontwikkeling • Waardebepaling van kriptogeldeenhede en vasstelling van hul korrelasie met tradisionele bateklasse word makliker.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Om lank en kort te gaan met’n ETF • Diversifikasie van’n kernportefeulje is belangrik. Daarom kan alternatiewe beleggings gerus oorweeg word.
Wat is’n waardedraer? • Daar is al geredeneer dat goud, kriptogeldeenhede en kontant almal beskerming teen inflasie en markineenstortings bied. Simon Brown raak van dié mite ontslae.
Die vooruitsigte vir ons inflasie • Wat is dit wat hoër plaaslike verbruikerspryse veroorsaak?
Is jy op die regte spoor met aandele? • Dis’n goeie tyd om jou portefeulje te bekyk om te bepaal of daar nog goeie vooruitsigte is, skryf Schalk Louw.
Wed op Bausch, saam met die groot kanonne • Staan op die skouers van reuse. Sal jy hierdie beleggers volg en aandele koop?
AANDELE WAT DIE PLANEET EN DIGITALE LEWENSTYL BESKERM • Is dit moontlik om te belê in maatskappye wat daarna streef om mense se bestaan op die kwynende planeet te beskerm en dié wat ons digitale lewenstyl beskerm? finweek bekyk dié kwessies en ontleed vier maatskappye wat by dié temas inpas.
Besit die mark • Helena Conradie, uitvoerende hoof van Satrix, bly daartoe verbind om op kleinbeleggers te fokus en sê ETF’s bied aan gewone beleggers’n geleentheid.
Spoggerig, veilig en goed geprys • Die Volvo XC40 T3 met sy turbo-aangejaagde driesilinderenjin bied’n meer bekostigbare opsie in die XC40-reeks.
DIE ELEKTRIESE VOLVO XC40 NOU OOK IN SA
Bring gerief risiko...