Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Tegnologiebroeikaste en-versnellers • Die gebrek aan vernuwing in die openbare sektor dra by tot die vinnige groei van institusionele innovasies.
Absa se groot SEB-kopseer • Die bank het ’n uitdagende taak met twee nuwe aanstellings omdat hy aandeelhouers en drukgroepe tevrede moet stel.
Finweek - Afrikaans
kortliks
SKEWE KYK
Om water uit die niet te kan maak • Die destydse droogte in die Wes-Kaap het tot hierdie innoverende onderneming gelei en vandag is Aquasky se produksiegerief ’n eerste in die bedryf.
Moeilike paadjie vir Thungela • Die notering van die steenkoolmyn Thungela op die JSE was teleurstellend, maar nie onverwags nie.
Is die diskonto op platinumgroepmetale werklik regverdigbaar? • Battery-aangedrewe elektriese voertuie en belegging in nuwe tegnologie kan die pryslopie langer laat duur.
Kragkrisis: Is die einde in sig? • Dit sal minstens twee jaar neem voor SA se private sektor die elektrisiteitsgaping kan vul.
Balanseer aandele met stabiliteit • Die Element Real Income SCI Fund het dit ten doel om ’n hoë-inkomste-opbrengs te bereik wat poog om te groei in ooreenstemming met inflasie (VPI) en met potensiaal vir kapitaalgroei vir beleggers.
Steenkool bly ’n slim skuif
Sukses duur voort
Einde van sy langtermyn-beertendens
Maatstafbepaling • Hoe werk verwagte prys-verdienste-verhoudinge en dividend-opbrengste?
Om korttermyn-momentum in langtermyn-groei te omskep • Die plaaslike ekonomie het nou miskien ’n mate van momentum – aangehelp deur ’n sterk rand. Is dit volhoubaar?
Direkteure is nie heiliges nie • Moet beleggers bekommerd wees as direkteure hul aandele verkoop of maatskappye verlaat?
Mr Price marsjeer voort met bestendige kapitaaltoewysing • Een van Suid-Afrika se bes bestuurde klerehandelaars sit sy strategie vir die komende jare uiteen.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Ellende: Wat sê die syfers? • Ellende-indeks – die SA regering moet dringend optree om werkskepping te bevorder.
Groentoekoms vir eiendom • Omgewingsvriendelike kantoorgeboue vaar beter as nievolhoubare geboue.
Gaan stratoferiese waardasies weer aarde toe kom? • Meer as twee dekades van inskiklike monetêre beleid het daartoe gelei dat maatskappye steeds ’n opwaartse tendens handhaaf in verhoogde markwaardasies. Sal dit die geval bly?
WAAR OM NA STABIELE OPBRENGS TE SOEK AS DIE MARKTE VLIEG
Reken op goeie toekomstige opbrengste • Alles gaan nie net sleg in SA se ekonomie nie: hoëgehalte-aandele lyk goedkoop, kommoditeitspryse het gestyg en effekte bied goeie opbrengs.
Vind finansiële aandele in tyd van vrees • Denker Global Financial Fund se Kokkie Kooyman gesels oor die jongste prestasie van sy fonds en verwante kwessies.
Gehaltebelegging puristies benader • Maatskappye soos Microsoft, Moody’s, Schwab en Autodesk is soliede aandele om te besit.
Wees die vuur, wens vir die wind • Sasfin se Arno Lawrenz verduidelik die belangrikheid van risiko in beleggingsbesluite aan die hand van die beginsels van brandbestryding.
Suksesvolle dubbelmandaat-belegging • Die Coronation Capital Plus Fund het buitengewone resultate gelewer vir diegene wat ’n gereelde inkomste verdien.
Is daar werklike langtermyngeleenthede in die VSA? • Die Orbis Global Equity Fund se huidige ondergewigblootstelling aan die VSA-mark is die grootste in sy geskiedenis. Wat het dit veroorsaak?
Kyk weer na...