Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die toekoms van kuns • Die kunsbedryf is nie die verwoestende uitwerking van Covid-19 gespaar nie. Wat is die huidige tendense?
(Kwynende) invloed van kommunisme • Die SAKP het onlangs 100 jaar oud geword – is daar nog plek vir kommunisme in die moderne wêreld?
Finweek - Afrikaans
kortliks
SKEWE KYK
Mense is nie meer net nommers nie • In die veld van mensehulpbronne, is daar een tendens wat kop bo skouers uitstaan: ’n Groter fokus op personeel.
Nuwe bestuurspos vir Rossouw van RBPlat • David McKay gesels met Hanré Rossouw oor sy vertrek by RBPlat en sy nuwe pos by Sasol.
Die groot steenkoolontsnapping • Maatskappye wat hul steenkoolhulpbronne verkoop het, was dalk ’n bietjie oorhaastig, want die wêreld het die brandstof nou nodig.
Transnet-krisis benadruk die dringendheid van belegging en herbeplanning • Die onlangse ernstige kuberaanval op Transnet-bedrywighede het die kwesbaarhede van SA se klein oop ekonomie getoon en kommer laat ontstaan oor ons internasionale mededingendheid.
Blootstelling aan internasionale eiendom • Die fonds wil positiewe inkomste en kapitaalopbrengs op medium-tot langtermyn behaal.
Weer op dreef
Oor nog ’n hekkie
Aandeel dalk gou ’n koop-en-hou
Wanneer maatskappye reggeruk word • Waarna am op te let wanneer ’n eens suksesvolle maatskappy sy sake probeer uitsorteer.
Is ’n internasionale markregstelling om die draai? • Solank die Fed se monetêre beleid soepel bly, kan die reaksie op verminderende gelduitbreiding gedemp wees.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Die SA mark in perspektief • Die afgelope dekade was nie goed vir die ekonomie nie. Waar het sake skeefgeloop en kan ons ’n opswaai verwag?
’n Sektor om aan te kou • Kan geld uit die internasionale genoteerde voedselafleweringsektor gemaak word?
Koop ’n stukkie van die toekoms • Hoe kan ’n kleinbelegger toegang tot aluminium kry – wat waarskynlik in die komende jare die gewildste “groentegnologie-metaal” gaan wees?
SA se handelsoorskot verberg ’n onwelkome waarheid • Redes vir die oorskot toon dat die ekonomie in ’n benarde posisie bly en baie kwesbaar vir die kommoditeitsiklus is.
Dividende: Nie te versmaai nie • Beleggers in mynbouaandele geniet tans puik dividende. Simon Brown verduidelik hoekom dividende so ’n belangrike deel van ’n belegging vorm.
GENOTEERDE KRUIDENIERSKLEIN-HANDELAARS HERSTEL DIE SKADE-EN WEN DALK MARKAANDEEL • finweek ontleed die vooruitsigte van Suid-Afrika se vyf groot kruideniershandelaars ná Julie se onluste en plundery.
DIE ONDERLIGGENDE DINAMIEK VAN DIE KRUIDENIERSKLEINHANDELSEGMENT
WIE SAL JY KOOP?
HOE GAAN SA SE NUWE MINISTER VAN FINANSIES DIE STAATSBESTEDING HANTEER? • Die hupstoot aan belastinginkomste moenie as ’n permanente meevaller beskou word nie. Daar is steeds strukturele probleme vir SA se fiskus.
DIE KOSTE VAN CHAOS • Eienaars van kommersiële eiendom bereken nou die gevolge van skade weens onlangse onluste en plundery.
Wees anders en begin jou eie onderneming • Dis bekend dat klein sakeondernemings in SA sukkel om aan die staat se veeleisende sakeregulasies te voldoen. finweek kyk wat nodig is om jou eie onderneming te begin.
Kies jou sake-entiteit • Suid-Afrikaners kan in wese tussen vier entiteite kies om hul onderneming se bedrywighede in te hou.
Belasting en mense
Exxaro raak “groen” • Die maatskappy wil sy steenkool so goed moontlik...